








Kliek op foto om groter te maak.

KARMA BESOEK CARNARVON
Op Saterdag 19 Februarie het die
liefdadigheidsorganisasie Karma Carnarvon besoek. Karma is in
Bloemfontein en Yzerfontein gesetel en is na Carnarvon genooi op inisiatief van Hanlie Snyman,
wat reeds 'n geruime tyd met hulle in kontak is. Gedurende die
Kerstyd het Hanlie onder andere kospakkies van Karma ontvang wat uitgedeel is
waar daar 'n behoefte was. Hanlie en Betsie Koen het met die hulp
van Karma twee sale in die hospitaal uitgeverf en die kindersaal opgevrolik met
sprokieskarakters en speelgoed. Saterdagaand het die gemeenskap van
Carnarvon dankie gesê aan Karma deur die reël van 'n heerlike partytjie by die
golfklub. By die geleentheid het Karma 'n tjek van R3000 aan die
nuutgestigte organisasie Asibambane Caretakers oorhandig. Hanlie en Betsie
staan aan die stuur van die nuwe organisasie wat nog groot dinge beplan soos om
'n winkeltjie vir tweedehandse klere te begin en sodoende fondse te bekom vir
liefdadigheidswerk. Meer inligting oor Karma kan op hul webwerf
www.karmanetwork.co.za gevind word.
Kliek op fotos om groter te maak.

2011
Carnarvon skou/Agriculure
Expo


The 2011 Carnarvon Agriculture Expo "Skou"
was a great success. This yearly event gives stud breeders the opportunity
to show their animals to potensial buyers, but the main benefit is probably that
it brings the community of Carnarvon the together to socialize and renew
friendships. It also serves as a fundraising event for non profit
organizations in Carnarvon , while entrepreneurs from Carnarvon as well as the
surrounding towns, has the opportunity to do business and advertise their
buisnesses.
Algemeen / General
Nog algemene fotos / More general photos
Kliek om te vergroot / Click to
enlarge
Perde
/ Horses
Nog Perde / More Horses
Kliek op foto / Click on photo

Die NG Kerk basaar was weereens 'n groot sukses en
gemeentelede het heerlik saamgewerk.
Lekker kuier by die basaar



